Die grootblaarlaventelboom (Heteropyxis dehniae) is 'n klein boom wat op klipperige koppies en miershope in bosruigtes en woudrande aangetref. Die boom kom meestal in Zimbabwe en noordwaarts via Mosambiek tot in Malawi en weswaarts tot in die Angolese hooglande voor. Die boom lyk baie soos die laventelboom maar die blare is groter. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Bome van Afrika dehniae Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe