__NOTOC__

Die enkeldoring (Vachellia robusta), FSA-nommer 183, is 'n doringboom wat inheems is Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, die Oos-Kaap en die Vrystaat. Die boom het heldergroen blare in die lente. Daar is ten minste twee subspesies. Een hiervan is die brakdoring (Acacia robusta subsp. clavigera). Laasgenoemde boom se FSA-nommer is 183.1 Die boom is ook inheems in Botswana, Eswatini, Ethiopië, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Eksterne skakels

Kategorie:Vachellia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe