Die horingdoring (Vachellia grandicornuta) is 'n doringboom wat maklik met die enkeldoring verwar kan word. Hulle verkies droër, vlakker, harde kleigrond. Die spesie is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga asook Botswana, Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 168.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Vachellia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe