Die Boslaventelboom (Heteropyxis canescens) is 'n klein tot middelgroot boom wat in klowe en aan woudrande in Eswatini en noordwaarts tot in die Drakensberge van Mpumalanga voorkom. Die bas is grof en grysbruin met klein ronderige pokmerke. Die boom was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.

duimnael|links|'n Boslaventelboom in Roodepoort.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Eksterne skakels

canescens Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika