Die driehaakdoring (Senegalia senegal, vantevore Acacia senegal) is 'n doringboom wat dorings in groepe van drie het: twee haakdorings wat agtertoe wys en een reguit doring wat vorentoe wys. Die boom se FSA-nommer is 185.1

duimnael|links|Takkie met dorings

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Eksterne skakels

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Senegalia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Uganda