Mimosoideae is die boom-subfamilie wat hoort tot die familie Fabaceae. Wêreldwyd is daar 3000 spesies wat hoort tot die subfamilie waarvan sewentig in Suider-Afrika voorkom en sestig van hulle is bome. Hierdie subfamilie is staan ook bekend as die Mimosa-subfamilie en is die grootste peuldraende subfamilie in die gebied.
Genera Die volgende genera hoort tot die subfamilie: Acacia Albizia Dichrostachys Faidherbia Vachellia
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika