Heteropyxis is die laventelboom genus wat hoort tot die familie Myrtaceae en was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer. Die genus is klein tot middelgroot en groei in stande in bosveld en aan woudrande, meestal op sandgrond. Al die spesies in die genus se blare is neerhangend en word helderrooi in die herfs voor hulle afval. Hierdie genus was voorheen onder die familie Heteropyxidaceae geklassifiseer.

Spesies Boslaventelboom (Heteropyxis canescens) Grootblaarlaventelboom (Heteropyxis dehniae) Laventelboom (Heteropyxis natalensis)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika