Die brosblaar of transvaalliguster (Galpinia transvaalica) is 'n struik of 'n klein boom wat in die bosveld op klipperige plekke voorkom. Die boom kom voor noordwaarts vanaf Durban, al langs die Lebomboberge tot oorkant die Limpoporivier in Zimbabwe asook Mosambiek en Eswatini.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:553442-1 Die vrugte is klein, harde kapsules.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe