Lythraceae is die skubliesroos-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Daar is 500 spesies wat wêreldwyd tot die orde hoort waarvan een in Suider-Afrika voorkom en 'n boom is. Die familie kom hoofsaaklik in die trope voor.
Genera
Adenaria Kunth Ammannia L. Capuronia Lourteig Crenea Aubl. Cuphea P.Browne Decodon J.F.Gmel. Didiplis Raf. Diplusodon Pohl Duabanga Buch.-Ham. Galpinia N.E.Br. Ginoria Jacq. Heimia Link Koehneria S.A.Graham, Tobe & Baas Lafoensia Vand. Lagerstroemia L. Lawsonia L. Lourtella S.A.Graham, Baas & Tobe Lythrum L. Pehria Sprague Pemphis J.R.Forst. & G.Forst. Physocalymma Pohl Pleurophora D.Don Punica L. Rotala L. Sonneratia L.f. Tetrataxis Hook.f. Trapa L. Woodfordia Salisb.
Spesies Die enigste spesie wat in Suider-Afrika voorkom is: Brosblaar Galpinia transvaalica
Verwysings
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies