Die Baviaanskloofseder (Widdringtonia schwarzii) is 'n boom wat endemies is aan die Baviaanskloofberge. Die getalle van die boom is laag as gevolg van oorbenutting van die hout, herhaalde brande en die boom is selfs skaarser as die Clanwilliamseder. Hierdie boom kan tot 40 m hoog word.

Die boom se FSA-nommer is 21https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Widdringtonia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika