Die lemoenhout (Xymalos monospora) is 'n Afromontane boom van die hoë woud. Dit kom voor net oos vanaf Grahamstad, noordwaarts al langs die Drakensberge, die Lebomboberge tot in die Chimanimaniberge in Zimbabwe. Die spesie is inheems in Burundi, Eswatini, Demokratiese Republiek die Kongo, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe. Die boom het 'n ligte bas wat afskilfer en kenmerkende konsentriese ringe agterlaat. Die boom is gehard en weerstaan brande.

Die boom se FSA-nommer is 111.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/Daar is net een spesie wat tot die genus hoort, dit is dus 'n Monotipiese takson.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi

Eksterne skakels

Kategorie:Monotipiese takson Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe