Die rooikweper (Cryptocarya wyliei) is 'n klein boom wat in droë struikwoud groei, gewoonlik op sanderige grond en sandsteen-dagsome. Die boom kom voor vanaf Port St. Johns tot by Durban. Die blare is bo dof en blouerig onder en bedek met roeskleurige hare wat ook op die stingels en stele voorkom.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Cryptocarya Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika