Die Kosipalm (Raphia australis) is 'n veervormige palmboom wat slegs voorkom in die kusmoerasse in die noorde van KwaZulu-Natal en die suide van Mosambiek. Die palm het blare wat tot 5 m lank kan raak. Die steel van die blaar word gebruik vir die maak van vlotte, skuilings en ander doeleindes.
duimnael|links|Raphia australis Die boom se FSA-nommer is 26https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Palms Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika