Die Wildepiesang (Ensete ventricosum) is 'n boom wat voorkom in die berggebiede in Limpopo en oostelike Zimbabwe en strek tot in Mosambiek. Die spesie kom ook in Angola, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Kenia, Malawi, Rwanda, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe voor.
Dit word aangetref langs strome en soms op woudrande. Die boom blom eers na agt jaar en gaan daarna dood.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe