Die Pronkonderbos (Trichocladus grandiflorus) is 'n boom en die grootste van die plaaslike spesies. Die boom kan middelgroot tot groot word. Hulle kom voor in woude, beboste klowe en aan woudrande. Die spesie is nie algemeen nie en kom voor vanaf Durban noordwaarts tot by die Soutpansberg asook Eswatini. Dit staan ook bekend as die groen-haselaar en groen-towerhaselaar.

Die boom se FSA-nommer is 144https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/ ​en staan in Engels bekend as Green hazel.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World

Kategorie:Trichocladus Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika