Die Wollerige baakhout (Greyia radlkoferi) is 'n boom wat voorkom aan woudrande, in klowe en langs stroomoewers in die Lebomboberge en die noordelike Drakensberge. Dit is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.
Die onderkant van die blaar is met digte hare bedek wat dit kenmerkend geelwit van kleur maak.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika radlkoferi Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika