Musaceae is die piesang-familie wat hoort tot die orde Zingiberales. Wêreldwyd hoort daar slegs nege spesies tot die familie waarvan vier in Suider-Afrika voorkom en daarvan is een 'n boom.

Spesies Piesang (Musa paradisiaca) Wildepiesang (Ensete ventricosum)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies