Hamamelidaceae is die Towerhaselaar-familie wat hoort tot die orde Saxifragales. Wêreldwyd hoort daar slegs 85 spesies tot die familie waarvan drie in Suider-Afrika voorkom en al drie is bome. Die hout van die familie is baie hard en sterk en dit is handig om kieries en vegstokke mee te maak.

Spesies Uitgesoekte spesies: Onderbos (Trichocladus crinitus) Pronkonderbos (Trichocladus grandiflorus) Witonderbos (Trichocladus ellipticus)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies