Die Afrikawaaierpalm (Borassus aethiopum) is 'n waaiervormige palmboom wat wydverspreid in tropiese Afrika voorkom. Dit het 'n kenmerkende swelsel omtrent halfpad teen die stam op. Die spesie is inheems in Benin, Burkina Faso, Burundi, Comore-eilande, Demokratiese Republiek die Kongo, Ethiopië, Gambië, Ghana, Golf van Guinee-eilande, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, noordwes-Madagaskar, Malawi, Mali, Mosambiek, Niger, Nigerië, Republiek die Kongo, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
In Suid-Afrika is die boom inheems in Limpopo en is meesal afwesig in die wouddele van Sentraal-Afrika en woestynstreke soos die Sahara en Namib. Die palm groei ook in noordwes-Madagaskar en die Comore-eilande.AFPD. 2008. African Flowering Plants Database.
Die boom se FSA-nommer is 25https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 SANBI Redlist Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Comore-eilande Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Madagaskar Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe Kategorie:Palms