Cinnamomum is 'n genus van immergroen aromatiese bome en struike wat aan die lourier- en avokadopeerfamilie, Lauraceae behoort. Spesies in die genus het aromatiese olies in hulle blare en bas. Dit omsluit meer as 300 spesies, versprei oor die tropiese en subtropiese streke van Noord-Amerika, Sentraal-Amerika, Suid-Amerika, Asië, Oseanië en Australiese ekosones. Die genus bevat verskeie ekonomies belangrike bome.
Spesies Van die spesies in die genus: Kanferboom (Cinnamomum camphora)
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
Kategorie:Bome van Afrika