Monimiaceae is 'n Lemoenhout-familie wat hoort tot die orde Laurales. Daar is 200 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs een in Suid-Afrika voorkom en die spesie is 'n boom. Dit is hoofsaaklik 'n tropiese en subtropiese familie van die Suidelike Halfrond.

Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Lemoenhout Xymalos monospora

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies