Die Kaapse kweper (Cryptocarya woodii) is 'n klein tot middelgroot boom wat aan die rand van woud en rivieroewers groei. Die spesie is inheems in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga en kom vanaf Grahamstad tot in die Lebomboberge voor. Dit is ook inheems in Eswatini en Mosambiek. Die boom het breë elliptiese blare met 'n kenmerkende druppunt en 'n golwende rant.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Cryptocarya Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika