Hernandiaceae is 'n boom-familie wat hoort tot die orde Laurales. Daar is 35 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs een in Suid-Afrika voorkom en die spesie is 'n boom.

Spesie Die volgende spesie kom in Suider-Afrika voor: Helikopterboom Gyrocarpus americanus

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron

Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies