Cupressaceae is die Sipres-familie wat hoort tot die orde Pinales en staan ook bekend as die Afrikasederbome. Daar is 150 spesies wat wêreldwyd tot die familie hoort waarvan slegs 3 drie in Suid-Afrika voorkom en al drie is bome. Hierdie familie is nie egte Sederbome nie.

Spesies Spesies wat in Suid-Afrika voorkom: Baviaanskloofseder (Widdringtonia schwarzii) Bergsipres (Widdringtonia nodiflora) Clanwilliamseder (Widdringtonia cedarbergensis)

Nie inheems, maar word in plantasies in Suid-Afrika aangeplant: Rooihoutboom (Sequoia Semperviren)

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies Kategorie:Cupressaceae Kategorie:Cupressales