Die Clanwilliamseder (Widdringtonia wallichii) is 'n boom wat endemies is tot die Sederberg. Die getalle van die boom is laag as gevolg van oorbenutting van die hout en herhaalde brande. Daar is ernstige pogings onderweg om die boom te hervestig.
Die boom se FSA-nommer is 19.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online REDLIST Sanbi
Kategorie:Widdringtonia Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika