Die Valleibosnaboom (Euphorbia grandidens) is 'n boom wat 6 tot 8 m hoog word. Die boom het afgeplatte fotosinterende stingels.
Verspreiding Die boom kom vanaf Grahamstad tot in die suide van Mpumalanga, Eswatini en Mosambiek voor. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse. Die boom se FSA-nommer is 350.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Fotogalery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
grandidens Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika