Die vratjievrugbliksembos (Clutia pulchella) is 'n klein boom wat algemeen aan woudrande en in struikgewas in klowe voorkom. Die blare is blouerig onder en gaafrandig. Daar kom ook hier en daar 'n paar helderoranje blare in die yl kroon voor.

Die boom is inheems in Botswana, Lesotho, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll. 2013. REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Eksterne skakels

pulchella Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Lesotho Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe