Die stamvrugysterpruim (Drypetes natalensis) is 'n struik of 'n boom wat deel van die Putranjivaceae familie is. Die spesie is inheems aan Kenia, Malawi, Mosambiek, Soedan, Somalië, Suid-Afrika, Suid-Soedan, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal noordwaarts vanaf Port St. Johns voor.
Die boom se FSA-nommer is 316.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Infraspesies Die spesie het twee infraspesies: Drypetes natalensis var. leiogyna Brenan Drypetes natalensis var. natalensis
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
natalensis Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Suid-Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe