duimnael|Nelson Mandela, die internasionaal bekendste Temboe.|senter
Die Temboes of Tamboekie (Xhosa: abaThembu) is 'n Xhosa-stam in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die internasionaal bekendste x was Nelson Mandela. Walter Sisulu was ook van Temboe herkoms. Die land waarin hulle gewoon het was bekend as Temboeland.
Konings van die Temboes Zwide, stigter van die Temboes 1790–1830: Vusani Ngubengcuka a Ndaba 1884–1920: Alava Dalindyebo Ngangelizwe 1954–1980: Sabata Jonguhlanga Dalindyebo 1989–2016: Bayelekhaya Zwelinbanzi Dalindyebo a Sabata
Sien ook Negende Grensoorlog (1877–1879) (Oorlog van Ncayecibi / Oorlog van Mfengu-Galeka / Oorlog van Tamboekie)
Eksterne skakels
Kategorie:Xhosas