Suidoos-Asië 250px|Ligging van Suidoos-Asië Oppervlak 4 493 944 km² Bevolking 641 775 797 (2016) Lande 11 Tale Austro-Asiaties, Austronesies, Sino-Tibettaans, Tai-Kadai en baie ander Tydsones UTC+06:30 (Mianmar) tot UTC+09:00 (Oos-Indonesië) Hoofstede Bandar Seri BegawanBangkokDiliDjakartaHanoiKuala LumpurManilaNaypyidawPhnom PenhSingapoerVientiane
Suidoos-Asië is 'n geografiese gebied in die suidooste van Asië tussen die Indiese Oseaan in die suidweste en die Stille Oseaan in die noordooste. Dit is in die suide van China, in die ooste van Indië, in die weste van Nieu-Guinee en in die noorde van Australië geleë. Suidoos-Asië bestaan uit die vasteland van Indo-China, Thailand en Mianmar, die Maleise Skiereiland en die Maleise argipel (bestaande uit die eilande van die Filippyne, die Molukke en die Soenda-eilande). Met 'n landoppervlak van ongeveer 4,5 miljoen km² strek die gebied oor 35 lengte- en 50 breedtegrade. Behalwe vir Oos-Timor is al die lande lede van die ASEAN.
Onafhanklike lande
Afhanklike gebiede Andaman- en Nicobar-eilande (Indië) (Australië) (Australië)
Eksterne skakels
Kategorie:Gebiede van Asië