Die fluweelsoetbessie (Bridelia mollis) is 'n klein tot groot boom wat op rivieroewers groei in subtropiese en tropiese bosveld. Die blare is met fluweelagtige goue hare bedek, gerond en het opmerklike syare. Dit kom in Botswana, Mosambiek, Malawi, Zambië en Zimbabwe en die Suid-Afrikaanse provinsies Noord-Wes, Limpopo en Mpumalanga voor.

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika mollis Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe