Žemaičių Naumiestis is 'n nedersetting in die Litouse distrik Klaipėda. Die plek het 1 716 inwoners (2001). Die eertydse Suid-Afrikaanse nyweraar en finansier, Sammy Marks is hier gebore, asook die argitek Hermann Kallenbach.
Kategorie:Nedersettings in Litaue