Alviro Nathan Petersen (gebore 25 November 1980 in Port Elizabeth) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler en 'n voormalige aanvangskolwer in Suid-Afrika se nasionale krieketspan, die Proteas. Hy het onder meer tydens die Kampioenetrofee 2013 vir Suid-Afrika gespeel. Hy het sy internasionale uittrede op 6 Januarie 2015 aangekondig.
Verwysings
Eksterne skakels Alviro Petersen by Cricinfo Alviro Petersen by CricketArchive
Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense