Die heuningnaboom (Euphorbia tetragona) is 'n boom wat 6–8 m hoog word. Die fotosinterende stingels is vierhoeking, vandaar die wetenskaplike naam tetragona wat vierkantig beteken. Die boom se FSA-nommer is 354.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verspreiding Die spesie is endemies aan die KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap en kom vanaf Grahamstad tot noord van Durban voor. Hulle groei in stande op steil, warm, klipperige noordelike en westelike hellings en kranse.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tetragona Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika