Zirk Bergh was 'n Afrikaanse sanger en kitaarspeler vir wyle Worsie Visser. Hy was bekend vir liedjies soos Ek hou nie van werk nie, Wie't Al Daai Blomme Geplant en Dis soos dit is by die Weskus. Hy sterf op 14 Desember 2013 nadat hy homself en drie ander geskiet het.Sanger Zirk Bergh skiet homself , Beeld, 16 Desember 2013Zirk Bergh ‘was gefrustreerd en ’n desperate pa' , Die Burger, 17 Desember 2013Zirk Bergh-skietery: Vierde slagoffer sterf, laas besoek op 13 Februarie 2025
Diskografie Die Beste Uit Die Weste..., 2008 CDR/BOWLINE Zirk Bergh KKNK 2007 DVD, 2008 BOWLINE Hoe Lank Gaan Velddrif Nog Visvang?, 2007 CDR/BOWLINE My "bezirkste" treffers, 2004 FANTASIA My Eie Plaas, 2003 FANTASIA Teer Strate Vol Gate, 2002 FANTASIA Ons Ouma Se Pot, 2001 TRIO Dis Die Weskus, 1999 TRIO Die Eensame Krokodil, 1997 TRIO
Verwysings
Sien ook Lys van Suid-Afrikaanse musikale kunstenaars
Eksterne skakels
Kategorie:Suid-Afrikaanse musici Kategorie:Geboortes in 1958 Kategorie:Sterftes in 2013