Die Kaokowitgat (Boscia microphylla) is 'n middelgroot boom, kan ook struik wees, en kom in die noordweste van Namibië en Angola voor. Die boom is doringagtig en groei dikwels op rotsagtige berghellings. Die blougroen blare onderskei dit van die Witgat.
Die boom se FSA-nommer is 126.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
microphylla Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Namibië