Die kringboom (Maerua schinzii) is 'n boom wat baie lyk soos die knoppiesboontjie maar kom in die westelike bosveld in die Noord-Kaap en in Namibië voor. Die grootste verskil tussen die twee bome is dat die kringboom se blare soms leeragtig is en soms fluweelagtig en geelgroen is.

Die boom se FSA-nommer is 136.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Galery

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World REDLIST Sanbi

Kategorie:Maerua Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika