Piridoksien 220px|Piridoksien se chemiese struktuur 220px|Piridoksien bal-en-stokkie Chemie Sistematiese naam 4,5-Bis(hidroksimetiel)-2-metielpiridien-3-ol Chemiese formule C8H11NO3 Molêre massa 123.1094 g/mol Voorkoms Oplosbaarheid CAS registernommer 65-23-6
Piridoksien is een van 3 stowwe genaamd vitamien B6, 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
Vitamien B6 is behulpsaam met die natrium- en kaliumbalans sowel as met die vorming van rooibloedselle.
Kategorie:Vitamines