Die suurbessie (Dovyalis rhamnoides) is 'n boom en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die Lebomboberge, gewoonlik in woude. Die spesie is ook inheems in Eswatini. Die blare is blink, ronderig en die rand het vlak, geronde tande. Die blare is afwisselend gerangskik. Die boom se FSA-nommer is 509.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Dovyalis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika