Die snuifkalbassie (Oncoba spinosa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met gekwilte blare en fyn getande blaarrande. Hulle kom voor vanaf die Lebomboberge tot in die laeveld en ook in die Zambezivallei en ook in die omgewing van Maputo.

Verspreiding Die spesie is inheems in Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Gambië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Golf van Guinee-eilande, Jemen, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Namibië, Nigerië, Republiek die Kongo, Saoedi-Arabië, Senegal, Sierra Leone, Somalië, Suid-Afrika, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Bronnelys

Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 Plants of the World Online

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Kategorie:Bome van Afrika spinosa Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gaboen Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Guinee-Bissau Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Ivoorkus Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van die Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Saoedi-Arabië Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van Sierra Leone Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Togo Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe