Die bruinysterhout (Homalium dentatum) is 'n groot Afromontane woudboom wat vanaf Port St. Johns tot in die noordelike Drakensberge en ook in die hooglande van Zimbabwe voorkom. Hulle kom aan woudrande en beboste klowe voor. Die blare is amper rond.
Bron Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
dentatum Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe