Pantoteensuur 220px|Pantoteensuur se chemiese struktuur 220px|Pantoteensuur in 3D Chemie Chemiese formule C9H17NO5 Molêre massa 219.23 g/mol Voorkoms Oplosbaarheid CAS registernommer 79-83-4 R
Pantoteensuur ook genaamd vitamien B5 is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks. Dit is deur Roger Williams ontdek in 1933.
Pantoteensuur is 'n essensiële nutrient vir meeste diere, wat dit benodig om koënsiem-A te sintetiseer asook proteïene, koolhidrate en vette te metaboliseer.
Verwysings
Kategorie:Vitamines