Achariaceae is die wildeperske-familie wat hoort tot die orde Malpighiales. Daar is 150 spesies wêreldwyd wat hoort tot die familie en drie spesies kom plaaslik voor waarvan al drie bome is.
duimnael|links|Gynocardia odorata, 'n nie-bladwisselende boom van Suid-Asië.
Spesies Van die Suid-Afrikaanse spesies is: Afrikahondsroos Xylotheca kraussiana Bosperske Rawsonia lucida Wildeperske Kiggelaria africana
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Plantfamilies Kategorie:Achariaceae