Tiamien 220px|Tiamien se chemiese struktuur 220px|Tiamien in 3D Chemie Chemiese formule C12H17ClN4OS Molêre massa 265.354 g/mol Voorkoms Oplosbaarheid CAS registernommer 59-43-8
Tiamien ook genaamd vitamien B1 of die "tio-vitamien" ("swaelbevattende vitamien") is 'n wateroplosbare vitamien van die vitamien B-kompleks.
Alle lewende organismes benodig tiamien, maar slegs bakterië, fungi en plante kan dit sintetiseer. Diere moet dit uit hul dieet verkry, en daarom is dit 'n essensiële nutrient of voedingstof vir hulle. By die mens kan 'n tekort aan tiamien ly tot beri-beri.
Kategorie:Vitamines