Die stinkbos (Boscia foetida) is 'n struik wat deel van die Capparaceae familie is. Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die planyt in die Noord-Kaap voor.
Die spesie se FSA-nommer is 124.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Eksterne skakels
foetida Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe