Die knoppiesboontjie (Maerua angolensis) is 'n boom wat voorkom in die laagliggende gedeeltes in die oostelike bosveldstreke vanaf die suide van KwaZulu-Natal tot in Noord-Afrika. Die boom se FSA-nommer is 132.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Beskrywing Die boom se stam is liggrys tot bruin en is glad. Die blare is enkelvoudig en dun met 'n blaarsteel wat byna net solank soos die blaarskyf is. Die vrugte van die boom lyk soos stringe krale.

Subspesies Daar is vier subspesies:https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:147645-1 Maerua angolensis var. africana Kers Maerua angolensis subsp. angolensis Maerua angolensis var. heterophylla Welw. ex Oliv. Maerua angolensis subsp. socotrana (Schweinf. ex Balf.f.) Kers

Verspreiding Die boom is inheems aan die volgende lande: Angola, Benin, Botswana, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Gambië, Ghana, Guinee, Jemen, Kenia, Kameroen, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Namibië, Niger, Nigerië, Rwanda, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sokotra, Somalië, Soedan, Tanzanië, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Maerua Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Benin Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burkina Faso Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Djiboeti Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Gambië Kategorie:Flora van Ghana Kategorie:Flora van Guinee Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Kameroen Kategorie:Flora van Malawi Kategorie:Flora van Mali Kategorie:Flora van Mauritanië Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Niger Kategorie:Flora van Nigerië Kategorie:Flora van Rwanda Kategorie:Flora van Senegal Kategorie:Flora van die Sentraal-Afrikaanse Republiek Kategorie:Flora van Sokotra Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Tsjad Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zambië Kategorie:Flora van Zimbabwe