Riboflavien 220px|Riboflavien se chemiese struktuur 220px|Riboflavien in 3D Chemie Chemiese formule C17H20ClN4O6 Molêre massa 376.138 g/mol Voorkoms geel kristalle Oplosbaarheid CAS registernommer 83-88-5

Riboflavien, ook genaamd vitamien B2 is 'n maklik-absorbeerbare gekleurde mikronutrient wat 'n sleutelrol speel in die behoud van gesondheid van mens en dier.

Goeie bronne van riboflavien is melk, kaas, groente, lewer, niertjies, suurdeeg, sampioene en amandels maar blootstelling aan lig laat die vitamien afbreek.

Riboflavien is ooglopend meer bekend as die vitamien wat die oranje kleur aan vastevorm vitamien-B preparate verleen, 'n geel kleur aan vitamien-aanvullende oplossings, en heelaas die fluoreserende geel kleur aan uriene gee van diegene wat hoë-dosis B-kompleks preparate inneem.

Riboflavien kan gebruik word as oranje-rooi voedselkleurmiddel, en is as sulks goedgekeur in Europa as die E-nommer E101.

Verwysings

Kategorie:Vitamines