Die blinkblaarkanniedood (Commiphora schimperi) is 'n immergroen boom en word regdeur Noordwes, Limpopo en Mpumalanga tot in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika aangetref. In die Krugerwildtuin is dit redelik skaars, maar kom wel op granietgesteentes suid van die Sabierivier en basaltvlaktes in die omgewing van Satara en Punda Maria voor. Dit kom ook in Botswana, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Eswatini, Ethiopië, Jemen, Kenia, Mosambiek, Namibië, Somalië, Soedan, Tanzanië, Uganda en Zimbabwe voor.
Die boom het pinnas met taamlike grof getande rande.
Die boom se FSA-nommer is 287.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
schimperi Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Burundi Kategorie:Flora van die Demokratiese Republiek die Kongo Kategorie:Flora van Eritrea Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Ethiopië Kategorie:Flora van Jemen Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Somalië Kategorie:Flora van Soedan Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Uganda Kategorie:Flora van Zimbabwe