Die groenstamkanniedood (Commiphora neglecta) is 'n boom wat voorkom in bosveldplantegroei in Limpopo, deur die Krugerwildtuin, suidwaarts tot in die sentrale deel van KwaZulu-Natal. Die boom het 'n groen stam en kom in klein stande (groepe) in ruigtes voor. Dit kom ook in Eswatini en Mosambiek voor.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:127744-1 Die boom staan ook as die Soetwortelkanniedood bekend.http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1511-28
Die boom se FSA-nommer is 283.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013
Kategorie:Commiphora Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika