Die witstamkanniedood (Commiphora tenuipetiolata) is 'n immergroen boom in die Burseraceae familie.
Die boom se FSA-nommer is 289.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Verspreiding Die boom kom voor in die sentrale en noordelike deel van Namibië in droë bosveld. Daar is 'n afgesonderde populasies in die sentrale deel van die Limpopovallei, op die heuwelhange ten suide van Pafuri asook waar die Shingwedzi- en Olifantsriviere deur die Lebomboberge sny na Mosambiek toe. Die boom is ook inheems in Angola, Botswana, Namibië en Zimbabwe.
Beskrywing Die boom se stam is glad en liggrys tot blouerig en skilfer in silwerige tot liggeel stukke af.
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Eksterne skakels
tenuipetiolata Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Angola Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe